SHOWING ARTICLE 2 OF 15

International Property Awards

Category News

Ons is trots om aan te kondig dat ons die Internasionale Eiendomstoekenning vir 2019 en 2020 gewen het en aangewys is as die beste enkele Eiendomskantoor in Suid Afrika. Ons bestaande en potensiële kliënte kan verseker wees dat hulle met die beste in die bedryf werk en in 'n ewig kompeterende mark, laat hierdie toekenning ons uitstaan bo ons mededingers.

Author: Andre Kritzinger

Submitted 12 Nov 19 / Views 258